Jim Meskimen

Jim Meskimen
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James Ross Meskimen
Geboorte 10 September 1959 (1959-09-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jim Meskimen (gebore 10 September 1959) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nothing to Lose (1997), Magnolia (1999), How the Grinch Stole Christmas (2000), en The Punisher (2004).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search